Dienste & tariewe

Ons sal jou manuskrip tot perfeksie redigeer sodat dit gereed is vir voorlegging, die spyskaarte van jou restaurant proeflees en jou vryskutartikel vertaal. Of jy hulp nodig het met die skryf van ’n navorsingsverslag of die beste einde-van-die-jaar-toespraak, ons is hier vir jou.

Saam sal ons pratige kopie vir jou fotografiewebblad skep en prettige, boeiende sosialemedia-plasings vir jou bakkery skryf. Met ons hulp om ’n foutlose, skoon CV en dekbrief te skryf, beland jy dalk net in jou droompos (of ten minste een waarvoor jy nie jou siel hoef te verkoop nie).